
Mooiplaas Trou & Funksie
Dit is hier waar die belofte begin,die avontuur van die liefde,die belofte dat jul mekaar vir altyd sal bemin.n Geskilderde troue knus geleë tussen die Waterberg.Uniek, asemrowend en enig in sy soort,met n stoep rooier as Robyn wat uitkyk oor die lieflike Granadilla boord.Asemrowend en prentjie mooi!Saam met familie & vriende word dié dag gedeeldeur n